VYNIL PLAKKER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-09-2015 1:54:00 PM
21-09-2015 10:33:29 AM
Upington

Goed gevestigde instansie wat spesialiseer in die ontwerp en druk van verskeie klerasie, borde en plakkers beskik oor die geleentheid vir 'n kandidaat met 'n energieke benadering ten opsigte van sy taak om aansoek te doen vir die beskikbare pos:

VYNIL PLAKKER

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n verantwoordelike benadering ten opsigte van sy taak
- Indien vorige ondervinding sal dit in u guns tel
- Bereid wees om indiensopleiding te ontvang
- Oor goeie menseverhoudinge beskik
- Kode 8 lisensie indien moontlik
- Spoedig moontlik diens kan begin