Warehouse Supervisor - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-10-2014 7:03:13 AM
13-11-2014 9:48:18 AM
Bekende instansie in UPINGTON wat spesialiseer in die handel van skoonmaak middels, veiligheidsklerasie en toebehore is opsoek na kandidate vir die volgende betrekkings:

STOOR BESTUURDER (ref.OWSH) - AFLOS OP MAAND TOT MAAND BASIS

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2 tot 4 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik, sal dit tot u voordeel wees
- Kandidaat moet oor 'n sterk persoonlikheid beskik, die vermoë het om struktuur en stelsels te implementeer
- Onafhanklik kan funksioneer en verantwoordelikheid kan neem vir take aan hom toegedeel
- Oor goeie organiseringsvaardighede beskik
- Noue samewerking met voorraad kontroleur kan werk
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, Pastel, Internet en eposse

Pligte:
- Daaglikse bestuur van die "pickers" en drywers
- Uiteensetting en organisering van belangrike take aan personeel in die stoor
- Nagaan van inkomende en uitgaande voorraad