WEGNEEM ETE RESTAURANT BESTUURDER (JBW) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2017 10:38:47 AM
30-01-2017 7:19:51 AM
Nuwe wegneem ete restaurant wat sy deure in 2016 geopen het, 3 km buite Upington, beskik oor die geleentheid vir 'n verantwoordelike, betroubare kandidaat om restaurant te bestuur.

WEGNEEM ETE RESTAURANT BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos
- Indien ondervinding in die voorbereiding van voedsel sal dit in u guns tel
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office
- Geldige rybewys en eie vervoer
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk