WERKSWINKEL ASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-03-2019 10:45:20 AM
27-03-2019 2:06:24 PM
Hierdie gevestigde instansie wat spesialiseer in die ontginning, verwerking en verpakking van sout in die Noord- Kaap omgewing, beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met goeie meganies en tegniese vaardighede om aan te sluit by hul span:

WERKSWINKEL ASSISTENT
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 1 jaar ondervinding in 'n tegnies/ meganiese omgewing word in gewag
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Geldige Kode 8 bestuurslisensie
- Bereid wees om te reis

Pligte gaan insluit:
- Instandhouding en herstelwerke op swaarvoertuie asook grondverskuiwingsmasjienerie

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSWA