WERKTUIGKUNDIGE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-06-2015 10:57:09 AM
07-07-2015 10:57:09 AM
Kanoneiland

Bekende goed gevestigde tafeldruif en rosyne boerdery is opsoek na 'n goed handvaardige kandidaat met goeie organiseringsvermoë om aansoek te doen in die volgende beskikbare betrekking:

WERKTUIGKUNDIGE

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n toepaslike kwalifikasie as petrol-/ dieselwerktuigkundige
- 'n Minimum van 5 jaar ondervinding in alle fasette van instandhouding en diens van voertuie en trokke
- Goeie organiseringsvaardighede en die vermoë om 'n span werkers te beheer
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Verantwoordelik wees in die handhawing van daaglikse pligte
- Kode 10 lisensie is 'n verdere vereiste, indien oor 'n kode 14 lisensie beskik sal dit in u guns tel.

Spoedig moontlik diens kan aanvaar.