WERKTUIGKUNDIGE (OWUN) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-04-2017 12:08:28 PM
22-05-2017 12:08:28 PM
Hierdie nasionale handelaar wat spesialiseer in die verkoop van voertuie asook die diens en herstel daarvan beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met deeglike kennis van UD Trokke en nooi kandidate uit om aansoek te doen as:

WERKTUIGKUNDIGE
UPINGTON

Vereistes:
- Gekwalifiseerde rooisëel kandidate in diesel ambag met ten minste 3-5 jaar ondervinding in die diens en herstel van onderandere UD trokke, voertuie en bakkies
- Goeie meganiese vaardighede en vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Geldige kode 14 lisensie
- Goeie kommunikasievaardighede en vlotheid in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om van tyd tot tyd lang ongereelde ure te werk