Winkel Assistent - Centurion Verfied

R 5000-6000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 21-04-2015 8:02:09 AM
19-05-2015 8:02:09 AM
Planet Nails Centurion is opsoek na n jong dinamiese dame wat graag in die skoonheids bedryf wil gaan.
Skoonheids agtergrond is nie n verpligting nie maar sal tot jou voordeel wees.
Moet goeie verkope en kommunikasie vaardighede he.
Moet ook rekenaar geletterd wees.
Werk onmiddelik beskikbaar.

Recruiter: Planet Nails