WINKELBESTUURDER (OQW) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-08-2017 12:10:41 PM
24-08-2017 9:08:22 AM
Hierdie bekende handelswinkel in die Kalahari- Mall beskik oor 'n uitdagende geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met genoegsame ondervinding en kennis om die winkel volgens konsessie wetgewing te bestuur:

WINKELBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek met ten minste 2 jaar ondervinding in verkieslik dieselfde tipe industrie
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik in Finansiering, Kleinhandelbestuur sal voordelig wees
- Ingestel op detail en
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik
- Goeie menseverhoudinge en organiseringsvermoë

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Volle bestuur van winkel volgens die konsessie reëls en regulasies
- Volle HR funksie
- Begrotingsbestuur asook die jaarlikse opstel van begrotings
- Saamstel van vertoonvensters en promosies
- Tak administrasie
- Algemene ad hoc pligte

Kandidaat moet bereid wees om lang ongereelde ure asook vakansiedae te werk.