Workshop Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-09-2015 9:28:59 AM
29-09-2015 9:28:59 AM
Onseepkans

Ons kliënt 'n gevestigde tafeldruif boerdery benodig die dienste van ? persoon met 'n sterk meganiese, tegniese agtergrond en aanleg, ondersteun deur ? basiese kennis van elektrisiteit en verkoeling.

WERKSWINKELBESTUURDER

Vereistes:
- Verantwoordelik, energiek en hardwerkend wees, goed onafhanklik kan werk
- Goeie organiseringsvermoë en bestuursvaardighede beskik.

Pligte sal onder meer die volgende insluit:
- Die winsgewende bestuur van die werkswinkel
- Koördinering van werksvloei in die werkswinkel
- Tegniese installerings en instandhouding
- Algemene dienste, onderhoud en instandhouding op voertuie en implemente
- Elektriese fout opsporings en herstelwerke
- Bou van werkstuie
- Algehele bestuur en opleiding van handlangers.

Besit van ? Kode 14 lisensie / meganiese kwalifikasie en taalvaardigheid in Tswana sal as verdere aanbevelings dien.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.