Agriculture and Mining Jobs in Upington

Is a town founded in 1884 and located in the Northern Cape province of South Africa, on the banks of the Orange River. The town was named after Sir Thomas Upington, Attorney-General and then Prime Minister of the Cape. It was originally a mission station run by Reverend Schröder and established in 1875. The town now houses the town museum, known as the Kalahari Orange Museum. Orange River Wine Cellars (OWC) is an organisation that produces Upington's most famous wines OWC has six depots in the area (all of them on the banks of the Orange River) at Upington, Kanoneiland, Grootdrink, Kakamas, Keimoes and Groblershoop. The wines from OWC are exported, inter alia, to Europe and the USA. The economy of Upington relies on tourism, the service industry and agriculture, where significant volumes of produce are exported to Europe. Several companies have also established their head offices in Upington.

Showing Results 1 - 5 of 5

VERKOOPSBESTUURDER VOORRAADKONROLEUR - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as: VERKOOPSBESTUURDER / VOORRAADKONTROLEUR KAKAMAS, NOORD- KAAP Ons wag op ...

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER:WISSELBOU(OMJW) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat oor bestuurspotensiaal beskik om onder leiding van hoofbestuur ‘n wisselbou-/ rosyne-/ pekaneut plaas te bestuur. JUNIOR PRODUKSIEBETUURDER; WISSELBOU KAKAMAS ...

PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE - MRTP - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir dinamiese, energieke individu met dryfkrag ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit: PRODUKSIEBESTUURDER, TAFELDRUIWE AUGRABIES ...

KWALITEITSBESTUURDER(MCDKB) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie gevestigde rosynefabriek / tafeldruif- en rosyne boerdery naby Upington in die Noord-Kaap beskik oor die volgende uitdagende posisie as beroepsgeleentheid in hul bestuurspan. KWALITEITSBESTUURDER STRAUSSBURG OMGEWING Vereistes: - ...

KWALITEIT KONTROLEUR(MLKB) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie nuut gelisensieerde , slegs een van drie goed gekeurde medisinale Cannabis-plase in SA, wat deel vorm van die Carpe Diem Groep naby Upington in die Noord-Kaap, beskik oor die volgende uitdagende posisie as beroepsgeleentheid as deel van ...

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013