Permanent Manufacturing Jobs in Northern Cape in Last Week

Automotive, Metals, Chemicals, Textiles, Clothing, Footwear, Agri Processing, ICT and electronics are the industries that manufacturing is dominated by. Manufacturing jobs responsibilities vary by position and it does not necessarily follow the same description. In South Africa, relative experience when applying for a job in this industry is advantageous but not compulsory but on average employers will prefer someone with 3-5 years previous experience, some might require less. It is unlikely, but not impossible that they will hire anyone without experience because the manufacturing industry needs candidates who are qualified and that can deliver.

Showing Results 1 - 5 of 5

INDIENS OPLEIDINGSGELEENTHEDE - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Bekende instansie is opsoek na junior kandidate om op te lei in die vervoer industrie. INDIENS OPLEIDINGSGELEENTHEDE UPINGTON Vereistes: - Gematrikuleerde kandidate is welkom om aansoek te doen - Minstens Kode 8 rybewys - Goeie menseverhoud

ONDERHOUDSBESTUURDER - Prieska

Salary Negotiable

Prieska, Northern Cape

Ons kliënt wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe, analitiese persone en nooi alle belangstellendes uit om aansoek te doen. ONDERHOUDSBESTUURDER PRIESKA Vereistes: - Minimum van 5 jaar ondervinding in ‘n onderhoudsomgewing. ?- Serk megan

BLOKMAN - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Bekende kleinhandelsake in Groblershoop bied 'n geleentheid aan 'n dinamiese kandidaat met goeie ondervinding in 'n slaghuis om aansoek te doen vir die vakante betrekking: BLOKMAN GROBLERSHOOP Vereistes: - Matriek ondersteun deur ten minste 1

INSTANDHOUDING BAKKE - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Instansie wat spesialiseer in die lang afstand vervoer industrie is opsoek na kandidate met meganiese agtergrond en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen: INSTANDHOUDING: BAKKE UPINGTON Vereistes: - Matriek ondersteun deur ten minste

DIESELWERKTUIGKUNDIGE - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Ons kliënt 'n Mercedes-Benz en Mitsubishi handelaarskap in Upington bied loopbaangeleenthede in die volgende poste: ? DIESELWERKTUIGKUNDIGE ( verw. JZD) UPINGTON Vereistes: - Aansoeke word ingewag van gekwalifiseerde dieselwerktuigkundiges

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013