Freelancer profile picture

amanda J.

C# Developer

  • Hourly rate: R60 /hr
  • Experience: 15 Years

About amanda

Phone verified

Ek is nog jonk en wil bitter graag nog leer in die lewe. Ek werk hard om te kom waar heen ek op pad is. Ek werk baie goed saam met ander werkmense en ek kan op my eie ook werk. My sterk punt in die lewe is dat ek glo als moet op sy plek wees en order in die kantoor wees, want geen mens kan met deurmekaar plek die werk gedoen kry nie. Ek glo ek is die beste dame vir die pos want ek is vol vertroue dat ek 'n groot aaandeel vir die besigheid kan wees en omdat ek wil nuwe dinge leer. Ek is bereid om verder te gaan leer as dit myself en die besigheid kan bevorder.

79 Profile Views
Report amanda

Testimonials

No testimonials to display.

People Also Viewed

Photo of Jessica gold Freelancer

Jessica T.

Test Manager

Afguns

R 50 /hr

Photo of Jeanne gold Freelancer

Jeanne O.

3D Artist

Aberdeen

R 10 /hr

Photo of Robin gold Freelancer

Robin D.

Architectural Draughtsman

Modderfontein

R 150 /hr

Photo of Martin gold Freelancer

Martin G.

Web Designer

Hilton

R 280 /hr