ADMINISTRATIEWE KLERK - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 28-07-2020 11:57:08 AM
17-08-2020 9:45:11 AM
Hierdie gevestigde maatskappy beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie administratiewe vaardighede as op 'n plaas 12km vanaf Vryburg as:

ADMINISTRATIEWE KLERK
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur 2-3 jaar toepaslike ondervinding kan aansoek soen
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office, veral Excel
- Goeie administratiewe en interpersoonlike vaardighede
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Bereid wees om op afgeleë plaas te werk

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MAK