ADMINISTRATIEWE-/LONE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-08-2022 8:53:04 AM
15-08-2022 6:49:02 AM
Ons wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met die vermoƫ om onafhanklik, onder druk te kan funksioneer en nooi alle belangstellendes uit om aansoek te doen.

ADMINISTRATIEWE-/LONE KLERK
(STYRKRAAL, ONSEEPKANS)

Vereistes:
? Aansoeke word ingewag van kandidate met 3-5 jaar administratiewe-/ finansiƫle ondervinding, verkieslik in ? landbou omgewing.
? Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
? Bogemiddelde rekenaarvaardighede in MS Office en Donkerhoek Data Loon program.
? Kennis van gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP en HACCP sal in u guns tel.

Die suksesvolle persoon se verantwoordelikhede sal insluit:
? Hanteer en doen van lone.
? Pos en allokeer van debiteure-/ krediteure transaksies.
? Algemene administrasie in die kantoor.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens
kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MGSA voor 16 Augustus 2022