Afrikaans Sprekende Onderwys Student - Moot Verfied

R 3600 per month Moot, Gauteng Moot, Gauteng more than 14 days ago 17-11-2020 8:33:44 AM
12-01-2021 8:33:44 AM
Onderwys Student benodig wat deur Aaros studeer of Unisa en deur die week halfdag beskikbaar is om klas te gee vir n Graad 2 en Graad 5 leering op Impaq Caps curriculum tuis onderrig in Mountain View Pretoria. Die Student moet goeie organisasie vaardighede he en verkieslik sterk in Wiskunde wees. Die salaris is R3600 per Maand vir 8.00 tot 13.00 maar ons is aanpasbaar rondom die Student se eksamen dae. Stuur n volledige CV.