AKKREDITASIE KOORDINEERDER/MENSLIKE HULPBRON BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-07-2020 12:12:15 PM
18-08-2020 8:44:06 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ‘n uitdagende beroepsgeleentheid aan ‘n energieke, dinamiese persoon in die volgende posisie:

AKKREDITASIE KOORDINEERDER/ MENSLIKE HULPBRON BESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ervare persone gefokus op aandag aan detail, met tersiêre kwalifikasie, ondersteun deur 3-5 jaar toepaslike ondervinding in menslike hulpbron bestuur en / of die
implementering van verskeie gehalte-bestuurstelsels verkieslik in ? landbou omgewing kan aansoek doen.
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office, veral Excel, ondersteun deur kennis van spesifieke gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP, asook
blootstelling aan die TMS Stelsel.
- Die ideale persoon moet oor bo-gemiddelde menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede beskik
- Vermoë om ‘n stelsel te implementeer en te dryf.

Pligte gaan onder meer insluit:
- Volle bestuur van stelsel/ akkreditasie afdeling
- Voorbereiding van en verbeterings aan gehaltebestuurstelsels
- Voorbereiding van oudit-lêers
- Doen van pre-oudits sowel as ander algemene administrasie
- Hanteer van menslike hulpbron aangeleenthede en personeeladministrasie soos van pos vereis.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf aangebied.

Rig u volledige CV met verwysing MTD voor 24 Julie 2020