Ambagsman - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 24-01-2022 8:43:51 AM
04-03-2022 11:54:00 AM
Qualipak, ‘n ingenieursfirma in Paarl, vervaardig toerusing vir die voedselbedryf en beskik oor 'n opwindende loopbaangeleentheid vir 'n Ambagsman.

Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die vervaardigingsproses van toerusting volgens ontwerptekeninge sowel as installering van toerusting by kliënt persele.

Die ideale kandidaat is:
• ‘n Gekwalifiseerde ambagsman met sweisvaardighede
• Beskik oor minstens drie jaar ondervinding in die vervaardiging van hoë gehalte vlekvrye staal toerusing
• Sperdatum gedrewe en gee aandag aan detail
• Stiptelik
• Het ‘n geldige bestuurderslisensie (kode EB)
• Bereidwillig om die ekstra myl te loop vir die maatskappy en soms te reis