Assistent Produksiebestuurder - Porterville Verfied

Salary Negotiable Porterville, Western Cape Porterville, Western Cape more than 14 days ago 24-06-2021 6:14:09 AM
19-08-2021 6:14:09 AM
‘n Gevestigde tafeldruif boerdery in Porterville, Wes-Kaap bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n dinamiese, energieke persoon as:

ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER

Pligte:
• Personeel bestuur
• Alle aspekte van arbeids-, pakstoor-, tegniese-, en gehaltebestuur
• Assisteer Produksie Bestuurder met besmeting, besproeiing en bespuitings

Verseistes:
• Liefde vir boerdery
• Leierskap eienskappe
• Hardwerkend
• Goed georganiseerd
• Handhaaf dissipline
• Goeie mense verhoudinge
• Vermoë om deel van ‘n span te werk
• Minimum 3 jaar relevante ervaring

Daar word ‘n mark verwante pakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.

Epos asseblief u volledige CV voor 23 Julie 2021

Die organisasie is ingestel op gelyke indiensneming. Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Recruiter: ACG Fruit