ASSISTENT RESTAURANT BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 20-09-2019 10:48:13 AM
25-09-2019 10:50:17 AM
Hierdie gevestigde bekende restaurant in Upington, beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met goeie menseverhoudinge in die uitdagende posisie:

ASSISTENT RESTAURANT BESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Betroubare kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die restaurant industrie in 'n soortgelyke posisie kan aansoek doen
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet en epos gebruik
- Geldige kode 8 lisensie en eie vervoer
- Bereid wees om van tyd tot tyd langer ongereelde ure te werk

Pligte sluit in:
- Voorraad kontrole
- Oop en toe sluit van winkel
- Op kas van kleinkas en tille
- Algemene administratiewe take