ASSISTENT RESTAURANT BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-12-2019 8:16:24 AM
13-01-2020 11:12:54 AM
Hierdie bekende bistro en supermark in Upington, benodig ‘n energieke selfgedrewe persoon met goeie menseverhoudinge en leierskapsvaardighede om deel van die bestuursspan te word in die volgende posisie

ASSISTENT RESTAURANT BESTUURDER
?UPINGTON

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, dinamiese persone wat oor ‘n ten minste 3 jaar ondervinding beskik in die bestuur van ‘n restaurant
- Indien oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees.
- Persoon moet goed georganiseerd wees, oor goeie kommunikasievaardighede beskik asook die vermoë om onafhanklik onder druk te opereer
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie.

Verantwoordelikhede sal insluit:
- Daaglikse kontrole en bestuur van voorraad
- Gesamentlike bestuur van die bisto en supermark
- Implementering van stelsels en sisteme om kontroles te vergemaklik
- Bestuur van personeel
- Nagaan en toesluit van daaglikse kontant
- Algemene administrasie.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aangebied.

Stuur CV, met verwysing OBAR