BESTUURDER:ROSYNE-/WYNDRUIWE/LUSERN - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-04-2020 2:32:08 PM
16-06-2020 2:32:08 PM
Hierdie boerdery in die Kakamas Omgewing beskik oor die volgende posisie vir 'n georganiseerde, betroubare persoon om by hul boerdery aan te sluit.

BESTUURDER; ROSYNE-/ WYNDRUIWE-/ LUSERN
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 1 - 2 jaar praktiese ondervinding in die verbou van rosyne-/ wyndruiwe en Lusern kan aansoek doen
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office
- Kode 10 of Kode 14 bestuurslisensie
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP)
- Basiese tegniese en meganiese agtergrond

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Bestuur van plaas onder die toesig van hoofbestuur.
- Produseer van topgehalte rosyne, wyndruiwe, lusern en bykomende produkte.
- Die uitvoering van jaarlikse bestuursplanne binne goedgekeurde begroting.
- Kontrolering, instandhouding en rekordhouding van toerusting, implemente,
- Besproeiing, bemesting, en bespuitings.

Die suksesvolle kandidaat sal ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf ontvang.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MVZB voor 15 Mei 2020