BLOKMAN - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-02-2020 9:05:52 AM
13-04-2020 9:05:52 AM
Hierdie vinnig groeiende slaghuis in Keimoes beskik oor die volgende geleentheid vir 'n goed gekwalifiseerde kandidaat as:

BLOKMAN
KEIMOES

Vereistes:
- Kandidate met 'n relevante tersiêre kwalifikasie as Blokman met ten mense 5 jaar ondervinding kan aansoek doen.
- Indien vorige ondervinding in die kleinhandel sektor sal dit voorkeur geniet
- Rekenaarvaardigheid in Pastel en Odyssey
- Basiese meganiese kennis om masjiene te diens sal tot u voordeel wees

Kandidaat met bereid wees om lang ongereelde ure te werk wat vakansiedae en naweke kan insluit.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing JBLO