BOEKHOUDSTE - Centurion Verfied

R 18000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 30-03-2020 9:42:58 AM
25-05-2020 9:42:58 AM
BOEKHOUDSTER – FMCG ONDERVINDING NOODSAAKLIK
ONS HET NIE ‘N CV DATABASIS NIE – AS JY NIE VOLDOEN AAN DIE VEREISTES NIE, MOENIE JOU CV STUUR NIE!

Aanstelling: Permanent
Areas: Sunderland Ridge, Centurion, Gauteng
Salaris: R 12 000 – R 18 000 per maand CTC

‘n FMCG Voedselvervaardigings Maatskappy met verskillende afdelings is opsoek na ‘n boekhoudster.

• MOET 5+ jaar boekhou, finansiële en ouditeur ondervinding hê.
MOES FMCG finansiële omgewing gewerk.
• MOET die vol spektrum van finansiële boekhouding kan hanteer.
• MOET boeke kan neem tot proefbalans vir oorhandiging aan ouditeursfirma.
• MOET ten volle vertroud wees op Pastel met vorige werksondervinding op die rekenaarpakket.
• MOET in staat wees om die inventaris van 'n vervaardigings FMCG-onderneming te hanteer (beide onverwerkte en verwerkte voedsel) om ten alle tye ware wins en verlies syfer te verskaf aan bestuur.
• MOET deel kan vorm van ‘n span.

Voorkeur sal gegee word aan applikant wat naby die Sunderland Ridge of omliggende areas woonagtig is.
Verksaf asseblief ‘n onlangse verwysing van ‘n meerdere met betrekking tot hierdie aansoek - verwysings sal gedoen word!