AKTES SEKRETARESSE - Brakpan Verfied

Salary Negotiable Brakpan, Gauteng Brakpan, Gauteng more than 14 days ago 13-05-2022 10:14:25 AM
08-07-2022 10:14:25 AM
Brakpan, Oos Rand: AKTES SEKRETARESSE (Semi-Senior)
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele dame, vriendelik en kreatief
-Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engles
-Minimum 2 jaar onlangse ondervinding as ‘n Aktes Sekretaresse by ‘n regsfirma verpligtned
-Ondervinding in Transport en/of Verband Registrasies verpligtend (verkieslik ABSA/FNB verbande, STDB Ontwikkelings)
-Ondervinding in Verbank Kansellasies voordelig (verkieslik ABSA / FNB)
-Onafhanklik funksioneerbaar vanaf ontvangs van instruksie to finalisering
-Rekenaargeletterd in E4
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Opstel Aktes dokumentasie (Transporte, Verband Registrasies en Verband Kansellasies)
-Algemene Aktes sekretariële take
Salaris: ± R 15 000.00 – R 25 000.00 bruto maksimum (Afhangende van ondervinding)