Dekaan in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe - Centurion Verfied

R 1 000 000 - 1 500 000 per annum Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 31-03-2020 9:50:06 AM
26-05-2020 9:50:06 AM
DEKAAN: EKONOMIES EN BESTUURSWETENSKAPPE (CHE132)
(DEAN: ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES)

Centurion
R 1.1 tot R 1.5 miljoen per jaar

VEREISTES:
• Doktersgraad word vereis
• Minimum van 5 jaar se akademiese ervaring aan ‘n hoëronderwysinstelling met bewese kennis van onderrig en leer en/of verwante discipline.
• 3 tot 5 jaar Bestuurservaring vir die pos
• Moet Afrikaans magtig wees

IDEALE KANDIDAAR WAARNA ONS SOEK MOET OOR DIE VOLGENDE BESKIK:
• Vaardighede wat tot voordeeel van die ideale kandidaat sal strek sluit in dinamiese leierskap, akademiese beplanning, organiseringsvaardighede, interpersoonlike vaardighede, ‘n positiewe ingestedlheid fryfkrag, motivering en inisiatief van akademiese integriteit en selfgelding.

Doen aansoek voor: 30 April 2020