DRYWER KODE EC1 (JSMM) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2019 9:43:22 AM
11-12-2019 9:43:22 AM
Ons kliënt, ‘n gevestigde onderneming in die groot- en kleinhandel sektor geleë in Keimoes, beskik oor die volgende geleentheid vir ? ervare en goed-opgeleide persoon as

DRYWER; KODE EC1
KEIMOES

Vereistes:
- Minstens ‘n geldige EC1 rybewys (of hoër) met ‘n geldige PrDP (G, P) ondersteun deur minstens 3 jaar praktiese ondervinding as drywer.
- Die geskikte kandidaat sal betroubaar, eerlik, fisies fiks en met sober gewoontes wees.
- Skoon kriminele rekord en die bereidheid om oortyd te werk.
- Ondervinding as drywer in die groot- en kleinhandel sektor sal tot u voordeel wees.

Sleutel verantwoordelikhede behels aflewering van ‘n wye reeks produkte aan verskillende kliënte in die omgewing.

In ruil word ? markverwante vergoedingspakket met byvoordele aangebied.

Rig u volledige CV met verwysing JSMM voor 25 Oktober 2019