EXCAVATOR OPERATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 02-12-2019 12:53:25 PM
07-01-2020 7:58:04 AM
Hierdie gevestigde instansie in die Kanoneiland omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n ervare en goed opgeleide kandidaat as operateur van die volgende masjinerie:

"EXCAVATOR" OPERATEUR
KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:
?- Kandidate met 'n geldige kwalifikasie om 'n "Excavator" te opereer met ten minste 2 jaar praktiese ondervinding kan aansoek doen
- Ondervinding in grondverskuiwing sal tot u voordeel wees.
- Betroubaar, eerlik en sober gewoontes
- Bereid wees om uit te slaap
- Geldige Kode 10 lisensie
- Skoon kriminele rekord

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe asook uit die nabye areas sal voorkeur geniet.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OEXA