FINANSIELE BESTUURDER(MZFB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-11-2019 11:27:49 AM
22-01-2020 11:27:49 AM
Hierdie bekende plaas/ mineraal uitvoer instansie beskik oor die volgende posisie en nooi kandidate met relevante ondervinding en kennis uit om aansoek te doen:

FINANSIELE BESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van goed georganiseerde, presiese individue met sterk rekeningkundige vaardighede, ondersteun deur ? B.COM Honneurs of gelykwaardige kwalifikasie
met voltooide klerkskap, met minstens 5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke omgewing.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde vermoë om onafhanklik te funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid in Pastel en MS Office.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Opstel en bestuur van jaarlikse begrotings
- Batebestuur
- Debiteure kontrole
- Krediteure betaling
- Statutêre rekonsiliasies
- Instandhouding en verbetering van finansiële stelsels
- Opstel van finansiële-, en bestuurstate
- Doen van oudits vir verskillende entiteite.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aangebied gekoppel aan kwalifikasie en ondervinding.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word

Stuur CV, met verwysing MZFB, voor 6 Desember 2019