FINANSIËLE ADVISEUR OSAS - Springbok Verfied

Salary Negotiable Springbok, Northern Cape Springbok, Northern Cape more than 14 days ago 25-08-2021 6:35:49 AM
20-10-2021 6:35:49 AM
Hierdie nasionale finansiële instansie beskik oor die volgende posisies vir kandidate met goeie menseverhoudinge en verkoopsondervinding om 'n nuwe loppbaan te vestig as:

FINANSIËLE ADVISEURS
SPRINGBOK AREA

Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar algemene verkoopsondervinding kan aansoek doen.
- Vorige ondervinding en registrasie by FSB - minder as 12 maande gelede sal voorkeur ontvang
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie, indien eie vervoer sal dit voordelig wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSAS