FINANSIËLE ADVISEUR - Centurion
Salary Negotiable
Centurion, Gauteng
Centurion,
Gauteng
more than 14 days ago
09-06-2021 10:01:12 AM
28-06-2021 7:04:46 AM
FINANSIËLE ADVISEUR (Toepaslike voltooide BCom graad en CFP kwalifikasie vereiste)
Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie
Ligging: Irene, Centurion, Gauteng
Salaris: Onderhandelbaar basies plus kommissie
Advies- en tussentydse pligte verbonde aan 'n finansiële adviseur.
Om advies aan kliënte te verleen rakende die volgende aspekte:
Risikobeplanning (Afsterwe, ongeskiktheid, kritieke siekte en inkomstebeskerming)
Aftreebeplanning
Boedelbeplanning
Beleggingsbeplanning
Mediese skemas
Minimum vereistes
Toepaslike graad of kwalifikasie
CFP of in proses om dit te bekom.
Rekenaar geletterd
Skoon krediet- en kriminele rekord.
Eie betroubare voertuig en vervoer
Geldige rybewys
Minimum 1 jaar ervaring