FINANSIËLE KLERK - Pretoria Verfied

R 12000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 16-01-2020 2:18:25 PM
13-02-2020 12:57:11 PM
FINANSIËLE KLERK

Aanstelling: Permanent
Werksure: Maandag tot Vrydag, 07:30 tot 16:00
Areas: Hatfield, Pretoria-Oos, Gauteng
Salaris: R12 000 plus byvoordele (Pensioenfonds 50% firma bydrae en Mediesefonds 60% firma bydrae)

• ‘n Groot instansie in Hatfield is opsoek na Finansiële Klerk wat aan die Senior Rekenmeester rapporteur.
• 2+ Jaar vorige ondervinding as finansiële klerk noodsaaklik.
• Krediteure rekonsiliasie.
• Oplos van her-versoeningsitems.
• Vaslegging van betalings.
• Liassering van finansiële dokumentasie.
• Bestel en beheer skryfbehoeftes.
• Help met voorraadopname.
• 100% Afrikaans lees, praat en skryf sowel as Engels.