GASTEHUISBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-01-2022 7:32:45 AM
01-02-2022 1:52:41 PM
Hierdie gevestigde en welbekende gastehuis in Upington bied die geleentheid vir ? dinamiese, energieke persoon met goeie organiseringsvaardighede om aan te sluit by hulle span as:

Gastehuisbetuurder
Upington

Vereistes:
- Matriek met vorige bestuursondervinding in gastehuis/hotel omgewing
- Goeie rekenaarvaardighede in MS Office en MS Teams
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Geldige rybewys
- Moet bereid wees om naweke en skofte te werk indien benodig word.

Hoofverantwoordelikhede sluit in:
- Algemene bestuur en administratiewe pligte
- Hantering van besprekings, kwotasies asook in- en uitboek van gaste
- Voorraadbestellings en -kontrole
- Opstel van skoonmaak en instandhoudingskedules en uitvoer van kwaliteitsbeheer
- Beheer oor herstelwerk en instandhouding
- Hantering van alle kliënte- en personeelnavrae.

In ruil word ‘n onderhandelbare salaris ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding aangebied.
Om aansoek te doen, rig u CV met verwysing JHG voor 21 Januarie 2022