GRAFIESE ONTWERPER/SOSIALE MEDIA BEMARKER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-09-2019 9:33:03 AM
05-11-2019 9:33:03 AM
Hierdie motor handelaar in Upington beskik oor die volgende geleentheid vir 'n dinamiese, energieke en innoverende kandidaat:

GRAFIESE ONTWERPER/ SOSIALE MEDIA BEMARKER
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n tersiêre kwalifikasie in Grafiese ontwerp ondersteun deur minimum deur 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie kan aansoek doen.
- Goeie bemarkingsondervinding sal voorkeur geniet
- Bo-gemiddelde mense en kommunikasievaardighede
- Goeie rekenaarvaardigheid sosiale media blootstelling en ontwerpsprogrammatuur

Om aansoek te doen, stuur CV met portefeulje met verwysingskode MUGO