GRAFIESE ONTWERPER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-01-2020 2:35:29 PM
24-03-2020 2:35:29 PM
Gevestigde instansies in Upington is opsoek na dinamiese, energieke kandidate met die volgende kennis en ondervinding as:

GRAFIESE ONTWERPER
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met ten minste 2-4 jaar ondervinding in die relevante posisie.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Uitstekende rekenaarvaardigheid in ontwerp programmatuur