IT Desktop Tegnikus - Polokwane Verfied

Salary Negotiable Polokwane, Limpopo Polokwane, Limpopo more than 14 days ago 14-03-2020 3:24:07 AM
09-05-2020 3:24:07 AM
IT Desktop Tegnikus
Ons het n posisie beskikbaar vir n IT Desktop Tegnikus. Die persoon moet volledig tweetalig wees met goeie kommunikasie vermoe. Minimum 3 jaar praktiese ondervinding en eie vervoer. Die pos is in Polokwane. Werksure is Maandae tot Vrydae 7:45 tot 17:00.
Pakket sal basiese salaris, komissie, telefoon toelaag en petrol kaart insluit.

Recruiter: ITExperts