}

IT Support Ingenieur - Pretoria

2019/08/20 5:31:09 AM
Opsoek na ‘n IT Support Ingenieur met ondervinding of kwalifikasie om kliënte te ondersteun, beide aanlyn, telefonies en by hul kantore. ‘n Betroubare kar en ‘n geldige lisensie noodsaaklik. Verantwoordelikhede sluit in: Instandhouding van netwerk infrastrukture, backups monitering, netwerk bekabeling, Cloud dienste, etc. Die posisie beloof baie blootstelling aan beide Microsoft en Linux servers. Opsoek na ‘n betroubare en ambisieuse persoon. Salaris is markverwant.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013