JUNIOR LANDBOU - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-12-2021 1:09:15 PM
02-02-2022 1:46:18 PM
Hierdie gevestigde tafeldruif, - rosyne uitvoer boerdery beskik oor die volgende posisie vir ‘n energieke en dinamiese kandidaat met sterk dryfkrag wat kan fokus op detail, in die volgende posisie.

JUNIOR LANDBOU-EKONOOM
Upington

Vereistes:
• Kandidate met ‘n toepaslike landbou ekonomie-/ relevante BSC-Graad met onder-vinding, as aanbeveling in soortgelyke landbou omgewing in landbou ekonomie en kosteberekenings, kan aansoek doen.
• Die suksesvolle kandidaat moet ‘n mens-mens wees, aanpasbaar met bo-gemiddelde kommunikasie- en rekenaar vaardighede in MS Office.
• Gewilligheid om te reis.
• Moet beskik oor sterk organiserings-, administratiewe- en voorleggings vaardighede.

Pligte sal ondermeer insluit:
• Batebestuur
• Diesel rekords
• Kontrole oor kunsmis en spuit rekords
• Voorraad kontrole
• Kosteberekenings
• Kosteprojeksies en evaluering en verbetering van stelsels

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MCJL voor 07 Januarie 2022