JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER:FABRIEK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-07-2020 9:22:01 AM
22-07-2020 6:23:36 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyne- boerdery / aanleg in die Straussburg omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheId vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER; FABRIEK
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, doelgerigte kandidate met minimum 2-3 jaar ondervinding in die bestuur van produksielyne in verkieslik ‘n rosyne aanleg en groot
spanne mense
- Daaglikse motivering en produktiwiteitsmeting, sowel as handhawing van streng dissipline en kwaliteitstandaarde.
- Vorige kennis en ondervinding van skandeerders, verpakking en die voedsel-bedryf en / of rosyne, sal in u guns tel.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid en moet ook onafhanklik te kan opereer.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk, sowel as lang, ongereelde ure, gekoppel aan seisoene eie aan die bedryf.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur u CV met verwysing MCJPR