JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-07-2020 12:24:22 PM
06-08-2020 6:30:49 AM
Ons kliënt ? gevestigde tafeldruif boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke kandidaat met ‘n passie vir boerdery om onder leiding van hoofbestuur ‘n volledige tafeldruif & sitruseenheid te bestuur.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met ondervinding van uitvoer tafeldruif & sitrus boerdery terwyl kennis van rosyne-/ wyndruiwe as verdere aanbeveling sal dien.
- Minimum 3 jaar ondervinding in alle produksie-praktyke
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en rekenaarvaardigheid.

Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid, personeel in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting, besproeiing en bespuitings.

Diensaanvaarding 1 September 2020.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Rig u aansoek en CV met verwysing MZJP voor 24 Julie 2020