JUNIOR REKENMEESTER HALFDAG - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-09-2019 9:45:16 AM
25-11-2019 9:45:16 AM
Hierdie gevestigde instansie in Upington, beskik oor 'n geleentheid vir 'n goed georganiseerde analitiese kandidaat in die volgende halfdag posisie:

JUNIOR REKENMEESTER (HALFDAG)
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n voltooide klerkskap en registrasie by SAIPA/ SAICA kan aansoek doen
- Minimum van 2 jaar ondervinding tot die opstel van finansiƫle state
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en verkieslik Pastel
- Akkuraat onafhanklik kan funksioneer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Volle rekeningkundige funksie tot proefbalans