JUNIOR REKENMEESTER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-08-2020 11:58:08 AM
08-09-2020 6:25:07 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery en rosyne aanleg in die Straussburg omgewing beskik oor die volgende geleenthede vir n dinamiese, energieke, selfgedrewe kandidaat as:

JUNIOR REKENMEESTER
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ‘n B.Com Rek graad of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide klerkskap, ondersteun deur 3 jaar ondervinding in verkieslik ‘n landbou omgewing se aansoek word ingewag.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Goeie rekenaarvaardighede in Pastel/Sage en Excel.

Pligte gaan insluit:
- Die ondersteun en assisteer van senior rekenmeester met die volle rekeningkundige funksie.

Daar word ñ mededingende vergoedingspakket gekoppel, volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MCDJR voor 21 Augustus 2020