JUNIOR UITVOERE KONTROLEERDER - LANBDOU UITVOERDER - Durbanville Verfied

Salary Negotiable Durbanville, Western Cape Durbanville, Western Cape more than 14 days ago 13-04-2022 6:53:52 AM
08-06-2022 6:53:52 AM
AANSTELLINGS VEREISTES

•Grade 12
•Afrikaans 1ste taal
•Minimum 2 jaar vorige toepaslike ervaring in landbou / vrugte uitvoere industrie
•Uitstekende interpersoonlike vaardighede
•Spanspeler
•Vermoe om onder druk te kan funksioneer
•Uitstekende beplanning & organiseringsvaardighede
•Akkuraat & detail georienteerd
•Geldige bestuurslisensie & eie betroubare vervoer

KPA’S

•Koordineer & finaliseer die laai van vragte met verskepingslyne
•Organiseer aflaai van vragte met produsente, koue store & vervoer kontrakteurs
•Voltooi uitvoer dokumentasie
•Skakel met produsente, vervoer kontrakteurs, verskepingslyne & PPECB re vrugte uitvoere
•Organiseer die daaglikse laai van vragte met vervoer kontrakteurs
•Voorraad beheer
•Weeklikse beplanning met produsente voordat vragte gelaai word
•Datavaslegging van weegbrug strokies

Kompeterende markverwante pakket word aangebied, wat byvoordele insluit