KANDIDAAT PROKUREUR - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 18-01-2022 5:26:57 PM
15-02-2022 9:37:08 AM
Ons kliënt 'n gevestigde regsfirma in Vryburg het die volgende geleentheid vir ? dinamiese kandidaat as:

Kandidaat Prokureur
Vryburg, Noord-Wes

Vereistes:
• Ons wag op aansoeke van kandidate wat oor ? B.Com LLB kwalifikasie beskik, met voltooide “PLT” kursusse.
• Moet ten minste 1 jaar klerkskap reeds voltooi het, met ondervinding in invorderings, straf en/of siviele litigasie om u aansoek te versterk.
• Taalvaardigheid in Afrikaans & Engels, met bogemiddelde skriftelike kommunikasievaardighede.
• Ondervinding en goeie begrip van die landbousektor en familiebesigheid sal in u guns tel

In ruil word ? markverwante salaris ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding aangebied.

Om aansoek te doen, stuur u volledige CV met verwysing MKPV voor 31 Januarie 2022