KANDIDAAT PROKUREUR - Vryburg
Salary Negotiable
Vryburg, North-West
Vryburg,
North-West
more than 14 days ago
03-05-2022 11:33:16 AM
28-06-2022 11:33:16 AM
Ons kliënt 'n gevestigde regsfirma in Vryburg het die volgende geleentheid vir ? dinamiese kandidaat as:
Kandidaat Prokureur
Vryburg, Noord-Wes
Vereistes:
• Ons wag op aansoeke van kandidate wat oor ? B.Com LLB kwalifikasie beskik, met voltooide “PLT” kursusse.
• Moet ten minste 1 jaar klerkskap reeds voltooi het, met ondervinding in invorderings, straf en/of siviele litigasie om u aansoek te versterk.
• Taalvaardigheid in Afrikaans & Engels, met bogemiddelde skriftelike kommunikasievaardighede.
• Ondervinding en goeie begrip van die landbousektor en familiebesigheid sal in u guns tel
In ruil word ? markverwante salaris ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding aangebied.
Om aansoek te doen, stuur u volledige CV met verwysing MKPV voor 17 Mei 2022