KANTOOR ADMINISTRATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-10-2019 7:25:08 AM
02-12-2019 12:17:09 PM
Hierdie gevestigde boerdery wat spesialiseer in die produsering van rosyndruiwe in die Louisvale omgewing, beskik oor die volgende halfdag posisie vir ‘n self gedissiplineerde kandidaat wat onafhanklik kan funksioneer as:

KANTOOR ADMINISTRATEUR
LOUISVALE OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van vriendelike, goed georganiseerde en presiese individue met minimum matriek ondersteun deur minstens 3 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke
bedryf.
- Basiese boekhou ondervinding,doen van lone en akkreditasies.
- Goeie rekenaarvaardigheid in Pastel & MS Office en Donkerhoek Data.
- Suksesvolle kandidaat moet beskik oor goeie menseverhoudings en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir:
- Boekhouding wat insluit volle debiteure en krediteure funksie
-Doen van BTW
- Insleutel van transaksies op Pastel
- Algemene administrasie
- Ontvangs
- Personeeladministrasie
- Doen van lone
- Akkreditasie en byhou van kwaliteitrsekords
- Rekonsiliasies van rekeninge.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur CV, met verwysing OLKA, voor 18 Oktober 2019