KATEGORIE BESTUURDER VERKRYGING - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 19-01-2021 12:01:11 PM
16-03-2021 12:01:11 PM
Ons kliënt is ‘n diverse publieke maatskappy in die Landbou sektor met belange in kleinhandel, brandstof, abattoirs, lewendehawe, die rosyne bedryf, velle verwerking en motorhandelaarskappe. Hul beskik oor die volgende geleentheid vir 'n goed georganiseerde kandidaat met 'n stelsel gerigte benadering as

KATEGORIE BESTUURDER; VERKRYGING
UPINGTON

Vereistes:
- Minimum Graad 12 (‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal jou aansoek versterk) met ten minste 2-3 jaar ondervinding in ‘n aankope omgewing, verkieslik in die landbou
- Entrepreneurskap en die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Goeie kommunikasie- en onderhandelings vaardighede
- Bereid wees om te leer en groei
- Inisiatief & dryfkrag
- Stelsel kennis en MS Office vaardig

Die posbekleër rapporteer aan die Verkrygingsbestuurder en sleutel verantwoordelikhede behels die volgende:
- Evaluering, keuring en bestuur van verskaffers
- Prysonderhandelings en instandhouding van pryslêers
- Vestiging en instandhouding van kwaliteitstandaarde gemik op teiken markte, sowel as ontwikkeling van nuwe reekse en eie handelsmerke
- Implimentering van verkryging strategieë, oorhoofs sowel as gedesentraliseerde
- Verseker dat kwaliteit, diens en prys standaarde gehandhaaf word
- Interaksie met handelstakke sowel as ander afdelings

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MKKV voor 22 Januarie 2021