KODE 14 DRYWER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-07-2020 7:24:12 AM
19-08-2020 6:46:10 AM
Hierdie gevestigde onderneming geleë in Upington, beskik oor die volgende geleentheid vir ? betroubare en verantwoordelike persoon as

KODE 14 DRYWER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- ‘n Geldige Kode 14 (EC) rybewys met ‘n geldige PrDP, ondersteun deur minstens 5 jaar praktiese ondervinding as drywer.
- Die geskikte kandidaat sal eerlik, gesond en met sober gewoontes wees.
- Skoon kriminele rekord.
- Ondervinding in die hantering van “side tippers” sal tot u voordeel wees.

In ruil word ? markverwante vergoedingspakket met insentiewe aangebied. Die suksesvolle kandidaat sal slegs in uitsonderlike gevalle uitslaap.

Rig u volledige CV met verwysing JHS voor 17 Julie 2020