KODE 14 + PDP DRYWER(MZKD) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-07-2019 8:59:42 AM
18-09-2019 8:59:42 AM
Hierdie gevestigde tafeldruifplaas met verskeie entiteite in Kakamas beskik oor die volgende posisie vir ‘n betroubare persoon met sober gewoontes in die volgende posisie:

KODE 14 + PDP DRYWER
KAKAMAS AREA

Vereistes:
- Aansoeke word in gewag van persone met ‘n geldige Kode 14 met PDP ry bewys en ten minste 3 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n swaarvoertuig.
- Eerlike en skoon diens-/ ongeluksrekord
- Hardwerkende ingesteldheid
- Bereidwilligheid om uit te slaap en lang ongereelde ure te werk .