KOELKAMER ASSISTENT/OPERATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-07-2020 10:13:50 AM
31-08-2020 8:35:53 AM
Hierdie gevestigde koelkamer in die Upington bied die volgende beroepsgeleentheid vir ‘n hardwerkende, energieke persoon as:

KOELKAMER ASSISTENT/ OPERATEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, doelgerigte persone met minimum Matriek, ondersteun deur 2-3 jaar ondervinding as koelkamer operateur
- Vermoë beskik om ‘n span mense daaglikse te motiveer en produktief aan te wend
- Streng dissipline en kwaliteitstandaarde te handhaaf.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Onafhanklik te kan opereer.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk, sowel as lang, ongereelde ure, gekoppel aan seisoene eie aan die bedryf. Aansoeke in besit van ’n vurkhyser lisensie sal voorkeur geniet.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur u CV met verwysing MOKA voor 7 Augustus 2020