KREDITEUREKLERK(JORT) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-06-2019 12:24:30 PM
29-07-2019 7:39:56 AM
Hierdie gevestigde vervoermaatskappy wat sedert 1981 spesialiseer in tenker vervoer, beskik oor die volgende loopbaangeleentheid in die pos van

KREDITEUREKLERK
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van georganiseerde en sistematiese persone met minstens Matriek en ten minste vyf jaar ondervinding in ‘n rekeningkundige omgewing en in ‘n soortgelyke pos.
- Vermoë beskik om by spertye te hou.
- Ondervinding in die gebruik van Pastel en MS Office.

Pligte behels:
Die prosessering van krediteure fakture op Pastel
- Maandelikse rekonsiliasies en betaling van krediteure

In ruil word ‘n mededingende vergoedingspakket met byvoordele aangebied.

Rig u aansoek en CV met verwysing JORT voor 5 Julie 2019